Vyf Vat Saam Die Pad
Regular price
R 210.00
Sale price
R 210.00
Regular price
R 210.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Enid Blyton
ISBN: 9781485312741
“Ons wil nie hê die smokkelaars moet weet
dat ons hulle speletjie agtergekom het nie.
Ons wil hulle probeer vastrek!”
Die vyf vriende ontdek ’n geheimsinnige trommel op Kirrin-eiland en hulle vermoed onraad. Maar dan hoor hulle ’n kind in die middel van die nag skree! Wie is saam met hulle op die eiland, en hoekom?
Pragtige nuwe omslagkuns deur Laura Ellen Anderson maak dié klassieke reeks vir moderne jong lesers toeganklik.
READ MORE
