Skip to content

Die Beweging van Bloed (Paperback)

by Pieter Stoffberg
ISBN: 9781776380770
Product in Stock: Yes
Original price R 320.00 - Original price R 320.00
Original price R 320.00
R 320.00
R 320.00 - R 320.00
Current price R 320.00
Add to Wishlist

Jou vyand is nader as wat jy dink.

Professor Nino Everhard word op sy kombuisvloer wakker met bloed oral. Iemand het ingebreek en hom en sy vrou, Willemien, aangeval, maar niks gesteel nie. Wat wou die aanvaller he? Nino weet dit was nie toeval nie. Hy is uitgekies. Iemand wou vir hom 'n boodskap stuur. Op sy speurtog na antwoorde lei die leidrade hom op 'n kronkelpad deur sy verlede na die skadukant van die samelewing. Elke tree nader aan die waarheid is ook 'n tree nader aan lewensgevaar. Sal Nino die antwoorde kry waarna hy soek? En hoeveel van sy eie duiwels gaan hom langs die pad inhaal?

x