Oloff Die Seerower 15: Die Blou Robyn
Regular price
R 100.00
Sale price
R 100.00
Regular price
R 100.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Gerrie Radlof
Imprint: Fantasi Books (Pty) Ltd
Publisher: Fantasi Books (Pty) Ltd
ISBN: 9781919765310
Die Skedel voel sy rug teen die muur. Sy oe flits weerskante toe op soek na 'n uitspringkans, maar Oloff, wat sy blik nie vir 'n gedeelte van 'n sekonde van die ander af laat wyk nie, maak van daardie oomblik gebruik om deur sy teenstander se verdediging te dring en dan is sy swaardpunt roerloos, asof dit deur 'n magneet daar vasgehou word, teenaan die Skedel se gorrel.
READ MORE
