Skip to content

Die Bom: Suid-Afrika se Kernwapenprogram (Paperback)

by Nicolaas von Wielligh, Lydia von Wielligh-Steyn
ISBN: 9781920188474
Product in Stock: Yes
Original price R 710.00 - Original price R 710.00
Original price R 710.00
R 710.00
R 710.00 - R 710.00
Current price R 710.00
Add to Wishlist

Dekades lank het die wereld gegis oor Suid-Afrika en Die Bom. Die land het ses kernbomme in die geheim ontwikkel, maar hulle self vernietig. Geen ander land ter wereld het dit nog ooit gedoen nie. Hierdie boek is vir wetenskaplikes en leke, en lees soos 'n spanningsverhaal. Dit is die volledigste opgaaf van Suid-Afrika se kernwapenvermoe tot dusver, en geskryf deur 'n kernfisikus wat sedert 1975 direk by die proses betrokke was. Saam met sy dogter Lydia von Wielligh-Steyn deel dr. Nic von Wielligh 'n fassinerende verhaal oor die atoommonster en hoe hy getem is.

x

x