Die Boomhuis met 39 Vloere (Paperback)
Regular price
R 250.00
Sale price
R 250.00
Regular price
R 250.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Andy Griffiths
Imprint: Protea Boekhuis
Binding / Format: Paperback
Publisher: Protea Boekhuis
ISBN: 9781485310914
Andy en Terry het nóg vloere aangebou by hulle fantastiese boomhuis! Nou is daar 39 vloere met allerhande prettige byvoegings – soos die wêreld se vreesaanjaendste tuimeltrein, ’n maller-as-mal-mallemeule, ’n reusetrampolien, en ’n disko om maar net ’n paar goed te noem. En die beste byvoeging van als? ... Terry se nuutste uitvindsel ... ’n masjien wat self boeke skryf en illustreer! Nou kan hulle meer speel en minder bekommer oor die sperdatum vir hul boek (waarmee hulle, soos elke jaar, laat is). MAAR iets gaan verkeerd! Die masjien gaan berserk! En om die situasie te red, moet hulle Idiotus, die wêreld se grootste ONT-ontwikkelaar, se hulp inroep ... Dis dalk hul slegste plan nog ...
READ MORE
