Die Davelvroue 5: Isabelle (Paperback)
Regular price
R 280.00
Sale price
R 280.00
Regular price
R 280.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Chanette Paul
ISBN: 9780799351521
HERDRUK - Isabelle (1932, Willemien se dogter) is 'n opstêrs Ierse gravinnetjie met 'n passie vir skilder, maar sy voel die verantwoordelikheid van haar gravinskap swaar op haar rus, veral toe sy besef dat haar titel bepaal met wie sy mag trou. En des te meer toe sy op 'n bywoner wat klei uithaal op hul plaas in Suid-Afrika verlief raak.
READ MORE
