Skip to product information

Die Dodelikste Donuts In Die Heelal (Paperback)

Regular price R 185.00
Sale price R 185.00 Regular price R 165.00
Tax included.

Author: Cecilia Steyn

Imprint: Human & Rousseau (Pty) Ltd

ISBN: 9780798182690

Wynand se ma is nou wel 'n superheldin met supersoniese, superheldin tekkies, maar dit beteken niks in hulle kombuis nie. Sy wil sowaar haar aaklige groen muffins vir die skool se jaarlikse koekverkoping bak! Maar Wynand maak 'n ander plan: sjef Sprinkles in New York se beroemde donuts is gratis en hulle versend reg oor die wêreld! Wat kan tog fout gaan?
READ MORE