Die Engelsman in my slaai (Paperback)
Regular price
R 99.00
Sale price
R 99.00
Regular price
R 149.99
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Dihanna Taute
ISBN: 9780798171908
In die opvolg op ?Ek en Prins Donkerkuif ?trek Lehandi en haar ma trek terug Vrystaat toe na die egskeiding en haar long distance verhouding met Drayke is 'n gemors. Veral omdat die hunk Garth Johnson in hulle slaai kom krap. Boonop versuur Priscilla Vlak-Vis-van-Breda haar lewe en haar ma is so belaglik om haar aardsvyand se pa te begin date.
READ MORE
