Skip to content

Geheim van Mussolini se Kaart

by Constant van der Merwe
ISBN: 9781776351916
Product in Stock: Yes
Save 30% Save 30%
Original price R 290.00
Original price R 290.00 - Original price R 290.00
Original price R 290.00
Current price R 203.00
R 203.00 - R 203.00
Current price R 203.00
Add to Wishlist
’n Aksiebelaaide avontuurverhaal in die styl van The Da Vinci Code.

Elena ontdek ’n ou kaart in die solder op hul plaas, ’n kaart van haar Italiaanse oupa wat as krygsgevangene na Suid-Afrika gestuur is. Dis deel van ’n kaart wat kan lei na ’n goudskat wat Mussolini in ou oorlogsbunkers weggesteek is. Wanneer sy dit vir haar vriend in Stellenbosch, historikus Ernst, gaan wys, bars alle hel los.

In die chaos wat volg, word sy verdink dat sy Ernst vermoor het en moet sy vlug vir sowel die polisie as die gewelddadige skatjagters.

George, ’n vriend van Ernst, word onwillekeurig ingetrek in haar vlugtog. Maar wanneer sy eie familie se lewens in gevaar kom, moet hy moeilike besluite neem. Los hy vir Elena aan haar eie lot oor, of moet hy haar help om die skat via die Vatikaan met al sy intriges in Italië te gaan soek?

x