Die goddelike komedie: Liefde laat die son en sterre sing
Regular price
R 175.00
Sale price
R 175.00
Regular price
R 175.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Wordsworth Books
ISBN: 9780928316858
In hierdie bundel durf die skrywer Dante Alighieri se briljante werk aan. Hy bewys homself as uitmuntende vertaler. Dante se lang reis kan tematies verbind word met Israel se uittog verhaal. Met sy La Divina Commedia beoog Dante om die boosheid van die mens aan die kaak te stel en roep hy die mens op om saam te werk aan die skepping van 'n beter samelewing van vrede en orde onder leiding van 'n goeie keiser en pous.
READ MORE
