Skip to product information

Die Goorste Week Ooit: Vrydag (Paperback)

Regular price R 200.00
Sale price R 200.00 Regular price R 200.00
Tax included.

Author: Matt Cosgrove, Eva Amores

ISBN: 9780798184311

"Het jy al ooit ’n goor week gehad? Justin Chase het! Ná ’n gespartel en gespook lewe hy darem nog ná ’n taai Maandag, Dinsdag, Woensdag en Donderdag. Maar nou is dit . . . Vrydag! 

Net toe Justin dink sy woeste week kan nie woester word nie, bereik hy ’n nuwe laagtepunt. ’n Onderaardse ontbering. Op die bodem van ’n gapende gat. Die donkerste, diepste dieptes. Maak jou reg vir ’n bibberboud-belewenis!"

READ MORE