Die Groot Afrikaanse Blokraaiboek (Trade Paperback)
Regular price
R 220.00
Sale price
R 220.00
Regular price
R 220.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Gerda Engelbrecht
ISBN: 9781776194032
Verkies jy blokraaie waar die leidrade binne of buite die raaisel staan, koderaaisels of sudoku? Die Groot Afrikaanse Blokraaiboek bevat dit alles!
Hierdie versameling bevat meer as 200 van die beste blokraaisels en ander speletjies wat in Media24 se gewilde tydskrifte soos Sarie, Weg, Tuis en Landbou-weekblad verskyn het. Dit beloof om jou ure lank te vermaak en uit te daag.
Dit is boonop die perfekte geskenk vir enige blokraaiverslaafde.
READ MORE
