Groot boek van spoke en grille, Die
Regular price
R 290.00
Sale price
R 290.00
Regular price
R 290.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Fanie Viljoen
Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)
Publisher: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)
ISBN: 9780799389364
Is jy dapper genoeg om hierdie boek oop te maak? Wat gebeur as jy te lank in Dina se donker oë staar? Wat is fout met juffrou Kupido - en watter nare geheim steek sy in haar pousekosblik weg? Wat sal gebeur as 'n vampier en 'n zombie een nag kennis maak? Dis groot. Dis gruwelik. Dit gaan jou hoendervleis gee. Dis die lekkerste versameling grilstories wat jy nog ooit gelees het! Hierdie reuse-rilboek deur die gewilde Fanie Viljoen bevat 30 spokerige, grillerige en grieselige stories wat jou ure lank sal laat ril en gril - en laat smeek vir nog!
READ MORE
