Die Groot Jaco Jacobs Pretboek (Paperback)
Regular price
R 200.00
Sale price
R 200.00
Regular price
R 200.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Jaco Jacobs
ISBN: 9781779990679
’n Aktiwiteitsboek met 160 bladsye propvol tawwe tongknopers, lawwe rympies, woorsoekblokke, skaterlagvrae, grappies, raaisels, idees vir poetse, ’n snaakse storie en nog baie meer!
In die klaskamer, in die motor of by die huis – elke bladsy van dié boek is volgeprop met prettige dinge om te doen, te ontdek, te soek en te sê.
READ MORE
