Die Hasie Van Fluweel - 'n Storie Oor Hoe Speelgoed Rerigwaar Word (Paperback)
Regular price
R 245.00
Sale price
R 245.00
Regular price
R 245.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Margery Williams
ISBN: 9780798179201
Die geheimenisse van die kinderkamer is vol towerkrag, en net speelgoed wat oud en wys en ervare is soos die hobbelperd, verstaan alles daarvan. Wanneer die fluweelhasie in die kinderkamer kom woon, kyk die ander speelgoed neer op hom. Maar die hobbelperd verduidelik hoe 'n speelding "Rêrigwaar" kan word as iemand hulle genoeg liefhet. En toe die kind op 'n dag baie siek raak en die hasie verlaat, vind hy uit wat dit beteken om Rêrigwaar te wees.
READ MORE
