Skip to product information

Die Hond met die Stert Sonder Swaai (Paperback)

Regular price R 205.00
Sale price R 205.00 Regular price R 205.00
Tax included.

Author: Paula Fourie

ISBN: 9780624092490

Jakkals word wakker met 'n stert wat nie wil swaai nie. Is sy dalk siek? Kan 'n hond se stert net skielik breek? Haar mense is bekommerd, maar dis Lolliepop, Jakkals se beste maat, wat raai wat fout is. Hulle twee swem mos graag in die dam, waar Jakkals duik en rol soos 'n wafferse walvis. Al wat Jakkals nodig het om beter te word, is iemand wat verstaan, soos Lolliepop!
READ MORE