Die Laaste Reis (Paperback)
Regular price
R 230.00
Sale price
R 230.00
Regular price
R 230.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Karel Schoeman
ISBN: 9781485309512
Die laaste reis is Karel Schoeman se “reisbriewe”, mymeringe, gedagtes en herinneringe van sy laaste drie kort reise na Lesotho saam met Jemina Meko en Mamohau Lekula wat hom die afgelope nege jaar versorg het. Dit behels drie kort verslae oor sy besoeke in die maand voor sy dood en is in die vorm van e-posse aan ’n paar “persoonlike korrespondente” gestuur. Vanselfsprekend staan die tema van afskeid sentraal in die briewe.
READ MORE
