Skip to product information

Die lang generaal: Die Duistere Politieke Sluipmoorde van die ou Suid-Afrika (Paperback)

Regular price R 550.00
Sale price R 550.00 Regular price R 550.00
Tax included.

Author: Alan D. Elsdon

ISBN: 9781415200926

'n Angswekkende storie oor Suid-Afrika se oud-sekuriteitshoof en sy bewind van vrees tussen die jare sestig en tagtig.

Die mees gevreesde sekuriteitspolisieman in die laaste drie dekades van apartheid was ongetwyfeld generaal 'Lang Hendrik' van den Bergh, die hoof van die Buro van Staatsveiligheid.

READ MORE