Skip to product information

Die Leliemoordenaar (Paperback)

Regular price R 399.00
Sale price R 399.00 Regular price R 399.00
Tax included.

Author: Lerina Erasmus

ISBN: 9780798174213

Johannesburg, 1985. Braam Brink, joernalis, ontmoet sy pel Adam Williams vir ontbyt. Adam onthul sy rol as soldaat tydens die apartheidsregime, en kort daarna word Braam se liggaam gevind. Dertig jaar later volg speurder Daniella Hector, Braam se dogter, die spoor van 'n reeksmoordenaar. Waarom vind die moorde altyd 'n paar weke ná mekaar plaas? En hoe hou dit verband met die dood van Danny se pa?

READ MORE