Die Maan Is Swart: Gedigte Van Adam Small (Afrikaans, Paperback)
Regular price
R 330.00
Sale price
R 330.00
Regular price
R 330.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Adam Small, Ronelda Kamfer
ISBN: 9780795710629
Hierdie keur bevat van Adam Small se gewildste – en gee ook aandag aan sy minder bekende – gedigte. Die doel van hiedie versameling is om sy bydrae tot Suid-Afrikaanse letterkunde, en Kaaps, te vereer. Die klem word geplaas op die tersaaklikheid en veelsydigheid van sy stem. Adam Small se eerste bundel het in 1957 verskyn en dekades later gee sy woorde steeds ’n stem aan die gemarginaliseerdes en die werkende stand. Die maan is swart is saamgestel deur Ronelda S Kamfer.
READ MORE
