Skip to product information

Die Mak Maniere van Wilde Diere

Regular price R 199.00
Sale price R 199.00 Regular price R 199.00
Tax included.

Author: Wordsworth Books

ISBN: 9780639799445

Die Mak Maniere van Wilde Diere is 'n boek om kinders deur die avonture van Suid-Afrika se wild te inspireer. Met stories van olifante wat trou of slange wat in knope vasgebind word, ontlok hierdie plaaslike kindertitel 'n gevoel van verwondering. Hierdie vier kortverhale, wat gemik is op ouderdomme 5-10 jaar, vorm 'n prettige wereld van dieremanewales. Met pragtige illustrasies van Annerina de Beer; die verhale is geskryf deur 'n ma van twee met die doel om 'n liefde vir stories by Suid-Afrika se jong generasie te kweek. Beskikbaar in Afrikaans en Engels in twee aparte uitgawes.
READ MORE