Die Mooiste Sprokies van Grimm (2nd Edition) (Paperback)
Regular price
R 395.00
Sale price
R 395.00
Regular price
R 395.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Wordsworth Books
ISBN: 9780798182591
Die sprokies van Grimm is bekend en geliefd oor die wêreld heen.
Marita van der Vyver stel in hierdie pragbundel ’n persoonlike keur saam van veertig van die Grimmbroers se mooiste sprokies, wat sy self uit Duits vertaal het. Hier is bekendes soos Rooikappie, Die wolf en die sewe bokkies, Die musikante van Bremen, Klein Duimpie, Die Paddaprins, Raponsie en Sneeuwitjie, asook minder bekende sprokies soos Die ganswagtertjie, Beervel, Die goue voël en Ysterhans. Die internasionaal bekroonde kunstenaar Piet Grobler se onweerstaanbare illustrasies skenk nuwe dimensie aan ’n skatkis van magiese verhale wat oud en jonk sal betower. 'n Herdruk in sagteband.

READ MORE