Skip to product information

Die Môre is Jy (Paperback)

Regular price R 123.00
Sale price R 123.00 Regular price R 205.00
Tax included.

Author: Ingrid Jonker

ISBN: 9780639800837

Die Ingrid Jonker: L Art Poetique-digkompetisie is n nuwe, opwindende projek waarmee Minimal Press publikasiegeleenthede vir opkomende digters skep. Die kompetisie vind elke jaar plaas ter herdenking aan Ingrid Jonker vir haar bydrae tot die Afrikaanse letterkunde, en haar veg vir menseregte. Vanjaar is daar opwindende nuwe digters waaronder Johann van der Walt, Elna Kruger en Werner Wehmeyer.

Price & availability exclusive to the online store.
READ MORE