Skip to product information

Die Otters 3: Op Die Bosveldplaas (Paperback)

Regular price R 180.00
Sale price R 180.00 Regular price
Tax included.

Author: Cor Dirks

ISBN: 9781869193812

Arende bobbejane en luiperds is vir die stadsjapies nie 'n alledaagse verskynsel nie. Maar waarom kom die Otters een middag erg bedremmeld en gekneus en net geklee in grasrompies by die huis aan? En watter rol het Helene en Magriet twee skoolpelle om te speel?

READ MORE