Skip to product information

Die Pro (Paperback)

Regular price R 205.00
Sale price R 205.00 Regular price R 205.00
Tax included.

Author: Leon De Villers

ISBN: 9780624076537

’n Aangrypende verhaal oor vriendskap, verlies en die demone wat tieners moet takel in die proses van grootword, geskryf in die taal van vandag se tiener. Die hoofkarakter is ’n 16-jarige seun wat versot is op branderplankry, ’n karakter met wie tieners, en veral seuns, maklik sal kan identifiseer. Nou ook 'n rolprent met Ballade vir 'n Enkeling se gewilde Edwin van der Walt in die leidende rol in die rolverdeling van jong akteurs.
READ MORE