Skip to product information

Die Rooi Angelier

Regular price R 270.00
Sale price R 270.00 Regular price
Tax included.

Author: Eleanor Baker

Imprint: Human & Rousseau (Pty) Ltd

ISBN: 9780798185165

Speurder Adriaan Kruger is op die spoor van 'n moordenaar wat so pynlik netjies te werk gaan dat hy oenskynlik geen leidrade agterlaat nie. Boonop lyk dit asof die moordenaar doelbewus kat-en-muis met hom speel. Sal hy die moordenaar kan vastrek voordat die weer toeslaan? Die senutergende misdaadondersoek waarin Adriaan gewikkel is, sal die leser aan die raai hou tot en met die heel laaste bladsy.
READ MORE