Skip to product information

Die Singende Hand: Versamelde Gedigte 1984 - 2014 (Paperback)

Regular price R 450.00
Sale price R 450.00 Regular price R 450.00
Tax included.

Author: Breyten Breytenbach

ISBN: 9780798172134

Die singende hand: Versamelde gedigte 1984 - 2014 is Breyten Breytenbach se derde versamelbundel. Dit vorm 'n drieluik met die vorige twee bande, Ysterkoei-blues en Die ongedanste dans. Die versameling bevat die volgende elf bundels: Soos die so;Nege landskappe van ons tye bemaak aan 'n beminde; Oorblyfsels; Papierblom; Die “(Lady One)”-siklus uit Lady One; Die windvanger; Oorblyfsel/Voice over; Die beginsel van stof; Katalekte; Vyf-en-veertig skemeraandsange en Oorblyfsel.

READ MORE