Skip to product information

Die Stadsmeisie en die Plaasjapie

Regular price R 110.00
Sale price R 110.00 Regular price
Tax included.

Author: Beatrix de Villers

Imprint: Romanza

Page Count: 192

ISBN: 9781779871039

Toe Marina vra of sy haar derde roman in die stilte van die bos op sy plaas kan kom skryf, se Hugo ja. Marina was altyd 'n vaal meisietjie met haar neus in die boek, maar dit pas hom. Hugo is self stil, met dikwels net sy hond Brutus vir geselskap op die plaas in Zimbabwe. Maar Marina is deesdae alles behalwe vaal. Sy is nou beroemd en gewoond aan die stadslewe. Gaan hulle in vrede kan saamleef?
READ MORE