Skip to product information

Die Storie van Moses

Regular price R 250.00
Sale price R 250.00 Regular price
Tax included.

Author: North Parade Publishing North Parade Publishing

Imprint: Human & Rousseau (Pty) Ltd

Binding / Format: Board book

Page Count: 12

ISBN: 9780798186360

Volg Moses se lewe van die oomblik toe hy as baba in die rivier gevind is tot waar hy oor die Beloofde Land uitkyk, met tonele wat voor jou in 3D oopvou. Elke bladsy is 'n nuwe avontuur met illustrasies wat jong lesers sal boei. Hierdie toevoeging tot die Bybelopwip-reeks sal kinders bekoor terwyl hulle leer oor die profeet wat van aangesig tot aangesig met God gepraat het en wat dit beteken om jou geloof uit te leef.
READ MORE