Skip to product information

Die storie van sterre en planete (Paperback)

Regular price R 169.00
Sale price R 169.00 Regular price R 225.00
Tax included.

Author: Louie Stowell, Peter Allen

ISBN: 9781485306979

Wanneer 'n mens na die naghemel opkyk, sien jy nie net sterre nie. Die swart leegte van die ruimte is deurspek met voorwerpe van elke denkbare vorm en grootte - van enorme brandende sterre tot piepklein stofvlekkies. Hierdie boek verken die geheimenisse van sterre en planete en ontsluit die raaisels van astronomie: die wetenskap van die buitenste ruimte.
READ MORE