Suid-Afrikaanse Lugbraaier Kookboek
Regular price
R 370.00
Sale price
R 370.00
Regular price
R 370.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Die lugbraaier is 'n veelsydige kombuistoestel wat toenemend gewild raak. Baie mense gebruik lugbraaiers net om voorafbereide kos soos krummellaaghoender of bevrore vis en aartappelskyfies gaar te maak, maar dit kan ook vir talle uithalergeregte, selfs gebak, ingespan word. Die boek fokus op ou bekende gunstelinge soos malvapoeding, bobotie, appelkoos-snoek met soetpatats, melktert en boerewors met chakalaka, om net 'n paar te noem. Alles word in die lugbraaier gaargemaak.
READ MORE
