Skip to content

Mooihoekbos: Super-Uitstappie

by Marie Tibi; Fabien Ockto Lambert
ISBN: 9781928446583
Product in Stock: Yes
Original price R 80.00 - Original price R 80.00
Original price R 80.00
R 80.00
R 80.00 - R 80.00
Current price R 80.00
Add to Wishlist

In Mooihoekbos is almal opgewonde.
Hoera! Ons gaan op 'n skooluitstappie.
Kom, spring in die bus! Ons gaan Hoehoekbos toe.
Boeta-hulle maak nuwe maatjies in die berge en red selfs 'n klein marmot.
Kom geniet hierdie wonderlike avontuur saam met Boeta en sy nuwe maats!

x

x