Skip to product information

Die Tandeterroris

Regular price R 295.00
Sale price R 295.00 Regular price R 295.00
Tax included.

Author: David Walliams

ISBN: 9781485305590

Die dorp word bedreig. Vreemde goed gebeur in die middel van die nag. Kinders sit slapenstyd ’n tand vir die tandfeetjie onder hulle kussing, en soggens word hulle wakker en kry … ’n dooie slak, ’n lewendige spinnekop, honderde oorkruipers wat onder hulle kussings kriewel en krioel.

Daar is bose magte aan die werk. Maar wie of wat sit daaragter?

READ MORE