Die Uitvaart (Paperback)
Original price
R 320.00
-
Original price
R 320.00
Original price
R 320.00
R 320.00
-
R 320.00
Current price
R 320.00
Is ons werklik voorbereid op die dood? Bekende misdaadskrywer Carla van der Spuy het die wetenskaplike, sielkundige, emosionele en praktiese reëlings rondom die dood ondersoek en met talle betrokkenes gesels - onder andere predikante, onkologiesusters en begrafnisondernemers. Ook met 'n forensiese patoloog wat al meer as 10 000 outopsies uitgevoer het. 'n Doodsdoula verduidelik wat haar werk behels, ook gesels vrywilligers oor hoe hulle ouers van stilgeboortes op 'n unieke manier bystaan, en die verskil tussen bystanddood en die onttrekking en weerhouding van lewensondersteunende behandeling word in-diepte bespreek.
Carla ondersoek ten slotte ook sekere makabere tradisies rondom die dood en hoekom TikToks van begrafnisse deesdae al hoe gewilder word.
OUTEURSINLIGTING
Carla van der Spuy is 'n bekroonde vryskutjoernalis en skrywer en het al agt boeke geskryf (meestal waremisdaad-niefiksie) waarvan verskeie topverkopers was en ook in Engels vertaal is. Haar vorige boeke sluit in: Mens of monster (2012), Plaasmoorde (2014), Bloed op haar hande (2015), Mishandel, misbruik, misken: Joey Haarhoff was my ma en Liefde agter tralies (2019).