Skip to content

Die verdwyning van Seamus Smit

by Nerine Ahlers
ISBN: 9781776354573
Product in Stock: Yes
Original price R 170.00 - Original price R 170.00
Original price R 170.00
R 170.00
R 170.00 - R 170.00
Current price R 170.00
Add to Wishlist
En daar begin die vreemdste dag van sy lewe

Toe Seamus wakker word, is sy bene weg. Hulle het net verdwyn.

Hy kan nie vir sy ma daarvan sê nie, want sy sal heeltemal uitfreak en sy het vandag ‘n belangrike onderhoud.

Hy wens hy het geweet wat om te doen. Is dit ’‘n siekte? Is hy besig om dood te gaan? Moet hy die ambulans bel of is dit normaal? Dalk is dit niks om oor te stres nie. Dalk gebeur dit met alle kinders as hulle dertien is en praat met niemand daaroor nie.

Dan begin die res van sy lyf te verdwyn.

Hy besef hy het probleme. Groot probleme.

En daar begin die vreemdste dag van sy lewe .....

x