Skip to product information

Die VLV-Kookboek: Resepte van toe & nou (Paperback)

Regular price R 410.00
Sale price R 410.00 Regular price R 410.00
Tax included.

Author: Vroue-Landbouvereniging van Kaapland

Imprint: Human & Rousseau (Pty) Ltd

ISBN: 9780798184137

PRE-ORDER NOW To be released on 31 August 2023. Please note your complete order will only ship once the Pre-order item becomes available.

Trakteer jou gesin op ou familiegunstelinge soos lewerkoekies, bobotie en skaapboud in die Toe-gedeelte en geniet weer die liplekker lekkerte van melktert, gemmerkoekies en gemmerbier. As jou tyd beperk is, wend jou tot die kortpad- getoetste resepte in die Nou-gedeelte, soos 'n sjokoladekoek wat in slegs 7 minute gemaak word, en beproefde, gesonder geregte soos spinasiegebak, pampoenmuffins, bobotie met 'n appellaag en eiervrugslaai.
READ MORE