Skip to product information

Die Waarde van Stil Bure

Regular price R 315.00
Sale price R 315.00 Regular price R 315.00
Tax included.

Author: Wordsworth Books

ISBN: 9780795710308

Wanneer Magdaleen 'n onwaarskynlike vriendskap met 'n eksentrieke wetenskaplike smee, bevind sy haar in die opwindende maar omstrede wêreld van stamselnavorsing. Sy kan haar oorlede tweelingsuster nie terugbring nie, tog kan sy 'n verskil aan ander se lewens maak. Maar als kom teen 'n prys. En soms is die prys van een mens se lewe 'n ander se dood.
READ MORE