Die wereld van Charlie Oeng (Paperback)
Regular price
R 445.00
Sale price
R 445.00
Regular price
R 445.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Etienne van Heerden
ISBN: 9780624080527
Tian Kilian se ouers is voor sy oë vermoor, die aand van die vuurwerke. Nou reis hy, Amsterdam toe, Ooste toe, oral op die spoor van Charlie Oeng, oftewel Gelatenheid, oftewel Chinees, om daardie tyd se pyn eindelik te kan verstaan.
Feit en verdigsel is sjarmant verweef in hierdie ambisieuse, verbluffende roman, in die tradisie van breedopgesette vertellings met verskillende verhaallyne en uitgebreide agtergrondbeskrywing.
READ MORE
