Skip to product information

Die Wonder Van Leer: Haaie

Regular price R 80.00
Sale price R 80.00 Regular price R 80.00
Tax included.

Author: Wordsworth Books

ISBN: 9781775782100

In die diep oseaanwaters kruip daar allerhande misterieuse gediertes weg - party is vreesaanjaend; ander is indrukwekkend. Maar haaie is sonder twyfel die interessantste van almal. Ontdek haaie se wereld in hierdie lewendige visuele gids propvol nuttige feite. Verken hulle leefwyses, jaggewoontes en ongewone karaktereienskappe.
READ MORE