Skip to product information

Hoezit! 1: Die wonderwêreld van soogdiere (Paperback)

Regular price R 95.00
Sale price R 95.00 Regular price R 95.00
Tax included.

Author: Jaco Jacobs, Fanie Viljoen

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)

Publisher: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)

ISBN: 9780799366716

Hoeveel weeg ’n olifant?

Watter soogdier het ’n snawel?

Hoe vinnig kan ’n jagluiperd hardloop?

Wat is die gevaarlikste soogdiere op aarde?

Watter soogdiere het in die oertyd geleef?

Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry!
READ MORE