Die Ysmonster (Paperback)
Regular price
R 264.99
Sale price
R 264.99
Regular price
R 265.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: 20210521
Imprint: Protea Boekhuis
Binding / Format: Paperback
Publisher: Protea Boekhuis
ISBN: 9781485311812
Elsie, 'n weeskind wat in die tyd van koningin Victoria in Londen op straat bly, hoor van die geheimsinnige YSMONSTER - 'n wolhaarmammoet wat in die Noordpool ontdek is - en is vasberade om meer daaroor uit te vind ... Elsie kom van aangesig tot aangesig met die mammoet en beleef die avontuur van 'n leeftyd - van Londen af, oor onstuimige oseane, tot in die hartjie van die Noordpool! In David Walliams se grootste en opwindendste avontuur ooit gaan jy helde van allerhande vorms en groottes ontmoet!
READ MORE
