Skip to product information

Diensplig: Hoekom Stotter Ons Pa's So? (Paperback)

Regular price R 310.00
Sale price R 310.00 Regular price R 295.00
Tax included.

Author: Anelia Heese

Imprint: Tafelberg Publishers Ltd

ISBN: 9780624093985

In Diensplig, praat mans openhartig oor hulle ervarings in die 70's en 80's in 'n poging om die generasie beter te verstaan. Die skrywer, Anelia Heese praat met die bekroonde joernalis, Murray La Vita, skrywer Deon Lambrecht, genl.maj. Roland de Vries en talle ander. Hulle vertel van die eerste kontak met die vyand, die eerste keer toe hul 'n makker verloor het, "terrie-ore" bymekaar maak en die interne stryd wat sou volg . . .
READ MORE