Dieretuin: Oom Alfie Jy Lieg Mos nou!
Regular price
R 100.00
Sale price
R 100.00
Regular price
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Fantasi
ISBN: 9781997447061
Wat gaan vandag met Oom Alfie aan? Hy wil net lawwe liegstories vertel!
“Sebras het koeëlronde kolle!” sê hy.
Maar almal weet tog dit is nie waar nie!
Sebras het nie kolle nie … of hoe?
Kan jy vir Natie help met die waarheid?
'n Saamdoenboekie vol pret en raaisels!
“Sebras het koeëlronde kolle!” sê hy.
Maar almal weet tog dit is nie waar nie!
Sebras het nie kolle nie … of hoe?
Kan jy vir Natie help met die waarheid?
'n Saamdoenboekie vol pret en raaisels!
READ MORE
