Dis ek, Anna: Die Volle Verhaal
Regular price
R 375.00
Sale price
R 375.00
Regular price
R 375.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Anchien Troskie as Elbie Lotter
ISBN: 9780795707490
’n Omnibus met Dis ek, Anna en Die staat teen Anna Bruwer in om met die film gebaseer op die boeke saam te val. Die omnibus bevat albei boeke.
Sy het haarself Stom Anna genoem. Omdat sy aan niemand kon vertel van dit wat tussen haar en haar stiefpa plaasgevind het nie.
Hierdie is die verhaal oor hoe sy uiteindelik die stilte verbreek het en haar verhaal aan die wêreld en ook in die hof gaan vertel het. Dis ek, Anna is gebaseer op ’n ware verhaal.
READ MORE
