Skip to product information

Dis My Verjaardag (Hardcover)

Regular price R 415.00
Sale price R 415.00 Regular price R 415.00
Tax included.

Author: Helen Oxenbury

ISBN: 9781869195182

Dis my verjaardag en ek gaan 'n koek bak. Ek het eiers, meel, botter, melk, 'n knypie sout, suiker en 'n paar kersies vir bo-op nodig. Kan my dierevriendjies my help? Wat kan nou lekkerder wees as om 'n verjaardagkoek te deel met maatjies wat gehelp het om dit te bak?

Dis my verjaardag is 'n aandoenlike verhaal oor vriendskap en mededeelsaamheid, wat op peuters en kleuters gemik is.

READ MORE