Skip to product information

Dit is nie 'n Boek nie! (Paperback)

Regular price R 300.00
Sale price R 300.00 Regular price R 300.00
Tax included.

Author: Jaco Jacobs

ISBN: 9781776253241

Dit is nie ’n boek nie …
dis ’n avontuur,
’n lag per dag,
’n sirkus,
’n wipwarit,
’n towertapyt!

Hierdie boek bevat ’n rympie vir elke dag van die jaar!

Vertrek saam met Jaco Jacobs op ’n prettige rympiereis in dié bielie van ’n bundel propvol skaterlagrympies.

READ MORE