Dit Proe Soos Huis: Geure Van My Ma Se Kombuis (Paperback)
Regular price
R 460.00
Sale price
R 460.00
Regular price
R 415.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Herman Lensing
Imprint: Human & Rousseau (Pty) Ltd
Publisher: Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN: 9780798179911
In Dit proe soos huis eer Herman Lensing sy ma met sy uitsonderlike talent. Hy weef haar gunstelingresepte, passie vir kos en hul eie stories ineen. Dit is resepte van onthou dié – ’n kosverhaal wat dít wat is, verbind met dít wat was. Kos is liefde en in die kombuis klop die hart van die huis.
READ MORE
