Doendinge vir elke dag van die jaar
Regular price
R 140.00
Sale price
R 140.00
Regular price
R 130.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Fanie Viljoen
Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)
Publisher: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)
ISBN: 9780639600642
Maaa! Paaa! Ek’s verveeeeeld! Vir die kind wat altyd iets soek om te doen – maar nie weet wat nie! Hierdie boek het soveel oulike idees – jou kop sal BARS! • Verf met albasters of jaag resies met ballonne. • Hou ’n konsert of ’n sportdag. • Kyk na die sterre of maak ’n superheld. • Word vir ’n dag lank ’n zombie, feetjie, seerower of alien. • Begrawe ’n tydkapsule of maak jou eie fliek. ... en dis maar net die begin. Kunsprojekte, inkleuraktiwiteite, wetenskapeksperimente, sport, speletjies en meer! Met 366 dinge om te doen (plus bonusaktiwiteite soos Kerskaartjies maak) sal kinders nooit weer die gevreesde woorde: “Ek is verveeeeeld!” sê nie. Koop dié boek vir jou kind en gee vir hom/haar klomp dinge om te doen, eet of maak!
READ MORE
