Skip to product information

Dolfie Weerwolfie 3: Silwertand

Regular price R 170.00
Sale price R 170.00 Regular price R 170.00
Tax included.

Author: Paul van Loon

ISBN: 9780639604664

Dolfie bly baie lekker by Timmie en sy ouers. En al die hoenders in die buurt leef nog! Uit die bloute kry hulle ’n besoeker met ’n rillerbrief by hom. Die brief sê dat Dolfie by die man moet gaan bly.

Dolfie mag nie meer by Timmie en sy ouers bly nie. Oupa Weerwolf is onrustig. Hy herken die berugte oom Silwertand …
READ MORE