Dolfie Weerwolfie 4: Weerwolfbos
Regular price
R 170.00
Sale price
R 170.00
Regular price
R 170.00
Unit price
/
per
Tax included.
Couldn't load pickup availability
Author: Paul van Loon
ISBN: 9780639604671
Op ’n dag is daar vreemde geluide in die Weerwolfbos. Daar word gekap, gesaag en gegrawe. Die bos is in gevaar. Oupa Weerwolf se boomhuis waarin hy al jare woon, is ook in gevaar. Twee besigheidsmanne, Visgraat en Meneer, wil die bos afkap.
Wat nou?
Protesteer! Dolfie en sy klasmaats stig ’n protesgroep W.R.O.W. (Wie Red ons Wolfbos). Maar sal dit genoeg wees om die mans te keer?
Wat nou?
Protesteer! Dolfie en sy klasmaats stig ’n protesgroep W.R.O.W. (Wie Red ons Wolfbos). Maar sal dit genoeg wees om die mans te keer?
READ MORE